Meer oor Hoender Potchefstroom

 

checklist

 

 

Direk van die Boer aan kliënte:  Free Range Hoender en ander Produk verspreiding teen bekostigbare pryse!  Ons voorsien aan:  

87 Gastehuise

87 Ouetehuise

87 Spyseniers

87 Restaurante

87 Direkte Publiek

Spesiale Aanbieding van die Maand

 

Junie2019 

Vir Groot besparings vir Junie maand
gaan loer gerus na ons Spesiale Aanbiediing
om op die bogenoemde prentjie
te "kliek" 


Hoe om Bestellings te plaas

 

contact transparent

 



Bestellings sluit Maandae om 09:00

Bestellings kan Telefonies, per Epos, per Whatsapp of op Sosiale Media geplaas word.

Wanneer bestellings geplaas word voorsien ons van die volgende inligting:  

87Naam (vir wie die bestelling is)

87Adres vir aflewering

87Kontak Besonderhede

87Volledige Bestelling

 

Gratis Aflewering

Kyk gerus na ons Aflewerings Kalendar om te sien wanneer ons waar aflewer.  

Plaas bestellings vroegtydig om teleurstelling te voorkom.  Ons bevestig altyd 'n dag voor ons aflewerings datum om 'n adres sowel as tyd vas te maak.  

Termes en Voorwaardes geld.  

loader

Volg ons...