Ons versprei direk vanaf die plaas aan die publiek teen bekostigbare pryse! Ons Hoenders word graan gevoer en is vry van hormone, antibiotika of enige groei verbetering bymiddels.