Free Range Hoender en ander Produk verspreiding teen bekostigbare pryse!  Ons versprei direk vanaf die plaas aan die publiek. Ons Hoenders word graan gevoer en is vry van hormone, antibiotika of enige groei verbetering bymiddels.

Ons Vooraf Verwerkte Groentes is ideaal vir tyd en moeite besparing! Top gehalte A Graad Groentes word gebruik! Netjies verpak vir jou gerief.

Ons voorsien aan:  

87 Gastehuise

87 Ouetehuise

87 Spyseniers

87 Restaurante

87 Direkte Publiek

in 'n 120km Radius om Potchefstroom!  Termes en Voorwaardes geld.